Beskermde DaeA Story by Lyndsay GaynorAn Afrikaans story.Ek sit alleen in ‘n leë kamer. Dit voel asof die mure nader aan my beweeg. My hele lewe is op sy kop gedraai en daar is niks wat ek kan daaroor doen nie. Ek maak my oë toe an dink aan my jong dae toe ek ses jaar oud was. Dit was amper agtien jaar gelede. My lang, rooi, gekrulde hare was altyd mooi vasgemaak met strikkies. My klere het altyd vuil kolle gehad van wanneer ek in die tuin gespeel het. My klein gesiggie was altyd besig om te lag. Ek kan nie onthou wanneer ek laste gelag het nie.
© 2008 Lyndsay Gaynor |
Stats
200 Views
Added on August 11, 2008 AuthorLyndsay GaynorSouth AfricaAboutI'm a simple girl who grew up in a tiny town in the country. Next to writing, my interests include art, photography, programming, chemistry, psycology, reading and such. For someone that loves writing.. more..Writing
|