Vir EwigA Poem by Panini_girldit is vir my skrikwekkend dat ek ouer geword het en bruin oe vir my goed genoeg was en blou oe net nog n stereotipering was en toe glimlag jy vir my en jou blou oe het my gevang so sprankelend in die son drink saam met my n glasie rooi wyn en ons sien hoe ver dit ons vat hopelik lei dit na n soen maar verkieslik vriendskap as n eerste stap te vinnig beteken vir ewig is net n sekond en te stadig kan beteken vir ewig is n nooit so kom ons vat dit op n pas wat vir ewig n moontlikheid kan maak want op die oomblik wat my hart smag is jy en ek vir n moontlike vir ewig © 2017 Panini_girl |
Stats
76 Views
Added on February 19, 2017 Last Updated on February 19, 2017 AuthorPanini_girlJoahnnesburg, South AfricaAboutBipolar disorder, giving me either inspiration, thoughts of death or catches me in a whirlwind where I feel like I can flu more..Writing
|