My hawelose gees

My hawelose gees

A Poem by Vonnie15
"

Afrikaans poem

"

My Hawelose gees

 

My hawelose gees dwaal deur

kers liedjies van lank gelede,

skoene waarin ek ver geloop het,

stukkende snare van my kinderlikke kitaar.

Wat bly oor daarvan:

ek dwaal rigtingloos

my verlate hart gryp na herinneringe.

Gister was ‘n volle dag

sonskyn

belofte;

Toe kom die maan se speel tyd

en my silhoeet gaan met die son onder.

Net herinneringe van skaduwees

dans met die sterre.

Haweloos dwaal my gees deur wat was,

wat kon gewees het.

Maar ek is verstrooid.

Verlore.

 

© 2009 Vonnie15


My Review

Would you like to review this Poem?
Login | Register




Share This
Email
Facebook
Twitter
Request Read Request
Add to Library My Library
Subscribe Subscribe


Stats

232 Views
Added on June 29, 2009

Author

Vonnie15
Vonnie15

South Africa



About
01:26... darkness surrounds me...the sound of my room mate's invasive snoring and the sound of my keyboard my only company. That's what I do. I love to write. I need to write. It keeps me sane, I thin.. more..

Writing
In In

A Story by Vonnie15