156. Pretoria se SeeA Poem by Alex Moondragon
Die dorp voor my, 'n see
in die oggendblou mis. Die bome, berge en geboue is wilde branders wat rol, die water is warm gekook met reisende stoom. Die son kruip weg agter 'n wolk; Die geboue is skepe wat in goud bad op my see. Die son ontplof weer terug En alles verdrink in sy lig. 21 Junie 1995 © 2013 Alex Moondragon |
Stats
91 Views
Added on February 25, 2013 Last Updated on February 25, 2013 AuthorAlex MoondragonUnited KingdomAboutI write because I like the ideas I write about and not because I fancy myself as a good writer. I do need lots of practice and feedback if I am to go where I want to go. So I would appreciate your hel.. more..Writing
|