Boemelaar verstoot vertrap deur die lewe sonder hoop n pad van vergete eue oue spore deur wind verwaai herhinderinge sonder hede n hart van heimwee seer sonder gewete loop jy deur my geen traan of woord kan beskryf