My Eie GevangeneA Poem by Donald FoggittGevange is my hart In die diepte van my siel Hoveel meer keer Sal jy my nog verniel
Daar kom n tyd vir ons Waar ons dan moet besluit Wat wil ons dan he Hoeveel wil jy afbyt
Dis niks om te erken Dat daar iets is wat jy voel Dat daar iemand in jou lewe is Wat jou hart weer skoon kan spoel
In die tye van verlossing En erkening van jou skuld Hoe kan jy dit nie sien nie Hoeveel meer kan jy nog duld
Soos n rots is jy vir my In die tye van my nood Ek weet jy sal na my kyk Tot my laaste, tot my dood © 2016 Donald Foggitt |
Stats
71 Views
Added on April 22, 2016 Last Updated on April 22, 2016 Author
|