Die PadjieA Poem by Donald FoggittOns reis het begin In n koue maand se dae Daars so veel goed wat ek wou doen So veel vragies wou ek vra
Jyt my sag gemaak, my hart gesmelt Jyt begin my lief te he En al het dit n klein ruk gevat Voor jy daai vyf woorde kon se
In my lewe sou ek nooit dink Dat ek so oor jou kon voel Dat my lewe so volmaak kan wees Dat ek so gerig is op my doel
Jy bring die beste in my uit Daars geen twyfel daaraan Jy maak dat ek myself wil wees Jy maak my n beter man
My lewe sonder jou is leeg Daars net een ding wat ek hoop Dat ons vir altyd saam gaan wees En saam die padjie loop © 2016 Donald Foggitt |
Stats
92 Views
Added on April 22, 2016 Last Updated on April 22, 2016 Author
|