Die Vyfde VersA Poem by D MullerIn Afrikaans, and sadly won't work in any other language. It is an extension to the original South African National Anthem "Die Stem" by CJ Langenhoven, applicable to our circumstances today.Uit die put van ons ellende En die diepte van ons smart Met ons swaar geboë skouers Oor ons uitgedeelde land Hoor ons steeds die helder roepstem Van ons land Suid-Afrika Sal jy lewe sal jy sterwe? Sal jy offer wat ek vra? Sonder twyfel in ons harte Sê ons altyd dadelik "Ja" Ons verlede en ons toekoms Is in ons land Suid-Afrika © 2014 D MullerReviews
|
Stats
373 Views
2 Reviews Added on January 3, 2014 Last Updated on January 3, 2014 |