Reg en verkeerdA Poem by CobraAs ek iets vir jou wil doen Iets vir jou koop, Iets vir jou wil op offer Of sommer net oor dit my gelukkig maak Wat is die regte manier, wat is die verkeerde manier. As ek vir jou wil sê Hoe ek oor jou voel, Wat ek vir jou voel Wat jy vir my beteken, En hoe spesiaal jy is Wat is die regte manier, wat is die verkeerde manier. Om net te sê ek is lief vir jou Ek wil by jou wees, wil deel van jou wees En nie laat gaan nie Wat is die regte manier, wat is die verkeerde manier. © 2010 Cobra |
Stats
311 Views
1 Review Added on January 5, 2010 Last Updated on January 5, 2010 |